Google Classroom
GeoGebraGeoGebra Classroom

Opdrag 2

Wat sal gebeur as die posies verskil? Om al hierdie berekeninge elke keer te doen, kan nogal tydrowend wees. As jy ’n programmeerder moet help om ’n program te skryf wat outomaties die twee berekeninge doen, hoe sal jy die kode beskryf? Toets jou metode op die volgende een.